Request a Quote
Add Testimonial

Pieter van Niekerk

05 April 2019

Baie dankie vir julle goeie werk, ons is baie tevrede.

Louis Botha

04 February 2019

Ek wil as tevrede klient julle bedank vir die puik werk wat verrig is. Dit was uiters gerusstelled gewees om te kon sien hoe hierdie taak deur so n bekwame spanleier (Hannes) en sy toegewyde span verrig word. Met so n span kan n besigheid net van krag tot krag gaan. Die klientediens was ten alle tye uitstekend.

Nthabiseng Kubheka

05 December 2018

Smarten Renovate is all that they promise and more… Their professionalism, punctuality and cleanliness made an everlasting impression to us. I love my new kitchen. Thank you Gerrit, Jaco and the team; you guys were awesome!

Bev Marks

20 April 2018

I am so happy with my new kitchen. Thank you Gerrit , Jaco and team for your outstanding work. I can highly recommend Smarten for kitchen renovations, They were professional, experienced, well equipped and neat and tidy. Thank you again.

Ulza Wassermann

15 April 2018

Ons is baie gelukkig met die projek en met Smarten se span! Dit was nou regtig ‘n pynlose proses – die span was vriendelik, betyds en ruim baie deeglik op. Ons kontak julle beslis weer vir ‘n volgende projek en sal julle enige tyd aanbeveel!

August en Jolanda Naude

15 February 2018

Soos gewoonlik het Smarten weer puik diens aan ons gelewer. Ons tuinwoonstelletjie is opgegradeer vanaf 'n gemors tot 'n lieflike blyplek! Dankie Gerrit en Hannes vir jul puik werk; julle mag maar. Ons het nie gedink dit kan so vinnig gedoen word nie!

Mikki and Marius Raaths

15 December 2017

The team at Smarten Renovate are a highly professional team who deliver on every promise made. I have had a wonderful experience from start to finish. Gerrit and his team can be recommended with confidence.

Marlon de Kock

16 October 2017

Baie dankie vir julle professionele werk en raad wat Johan gereeld gegee het. My plek lyk awesome en gaan baie mooi lyk as dit klaar is.

Marianna

24 August 2017

Baie dankie vir ons mooi nuwe afdak! En dankie weereens aan die span vir hulle professionele en vriendelike diens! Mens sien altyd op na bouwerk by jou huis, veral as dit ‘n groter/ langer projek is, maar met julle mense hier was dit so maklik.

Pierre Zeeman

12 August 2017

Baie dankie vir die voltooiing van die badkamer. Die werk is mooi en professioneel gedoen, en om julle te geleer ken het was ook 'n voorreg.

Mmabatho Nkambule

03 August 2017

Thank you for the lovely work that your team did on our bathroom. We are very happy with the result.

Fanie

19 May 2017

Baie dankie vir die professionele en vriendelike wyse waarop julle die projek hanteer en uitgevoer het!

Marina Snyman

18 May 2017

Ek wil julle net weereens komplimenteer oor hoe julle my ma en haar projek hanteer het. Julle is absoluut net in n ander klas !

Hannelie Untiedt

11 May 2017

Nogmaals baie dankie vir die werk wat jul gedoen het! Raymond het ongelooflik netjies gewerk! Ons is baie tevrede met sy kwaliteit van werk! Dankie dat ons op jul werk en stiptelikheid kan staatmaak.

Coert Erasmus

30 April 2017

Weereens baie dankie vir die uitstekende werk. Sien uit daarna om sommer gou weer van julle gebruik te maak!

Thabo Molebatsi

13 April 2017

Thank you for completing our project. Your team was professional, helpful and respectful.

Quintin & Tristan

29 March 2017

Thank you once again for all your and your team's hard work, we appreciate it very much and are happy with the outcome of the project. Thank you for your professionalism throughout the project as well. I am very pleased with the way the guys conducted themselves while at our house, they are very courteous and well-mannered, I enjoyed having them around (except for the dust of course ;)). Please pass the message on to Raymond, his team as well as the other teams that assisted.

Natashia Juta

23 March 2017

A big thank you to Thys and his team. They were absolutely phenomenal. Their main focus throughout the project was customer satisfaction and I really appreciated that.

Marina

20 March 2017

Baie dankie vir julle stunning werk.

Paul Charsley

24 February 2017

Thanks very much to Gerrit and Raymond. They really made our renovations easy and we felt comfortable leaving our house unattended while work continued. Our house feels like new. Can't wait to get our kitchen done.

Alta Jacobs

19 February 2017

Thank you Gerrit and Johan for completing our renovations professionally and making it bearable for us. Johan, I appreciated your advice and suggestions tremendously. I can recommend Smarten's services without a doubt and will definitely use them again.

Teboho Motebele

20 January 2017

Thanks very much for your help. It really was a pleasure working with you & your guys. Hopefully we will work together again in a couple of months.

Nasreen

07 December 2016

Once again, thank you to the entire team on a job well done.

Ian de Villiers

05 December 2016

Baie dankie vir al die werk wat gedoen is! Julle is die beste en enige ander werk wat in die toekoms sal op kom, gaan ek op julle knoppie druk! Dit was 'n fees om saam met julle te werk en hoewel bou en breek gewoonlik baie stress het, het julle dit ongelooflik baie maklik gemaak vir ons. Ons het net mooi geen stress gehad rondom die Smarten spanne nie. Baie dankie daarvoor! Die spanne is great en ek wil ook baie dankie se vir hulle!

Elsabe Grobler

21 November 2016

Baie dankie vir julle goeie werk.

Lize van Biljon

19 October 2016

Dankie vir Gerrit en sy span vir ons nuwe pragtige badkamer, kompleet in 10 dae! Jul span was fluks en het baie netjies gewerk. Gerrit het seker gemaak dat als perfek was en as iets nie korrek was nie moes dit oorgedoen word. Sal jul enige tyd aanbeveel!

Jan

04 October 2016

Baie dankie vir die professionele manier waarop julle die werk vir ons gedoen het, dit was 'n plesier om die werk saam met die span te kon doen. Dit was 'n lang projek gewees en ons is dankbaar dat alles so goed afgeloop het en nou klaar is. Van ons af sal julle altyd 'n goeie verwysing kry.

Paulo

13 September 2016

Thank you very much for an efficient and neat project.

Gerrie Myburgh

29 August 2016

Once again thank you. This was the best service I have ever received from a Company/Contractor.

Gerhard

28 July 2016

Ek wil net dankie sê vir julle professionele benadering en goeie diens gelewer, baie netjies.

August

20 June 2016

Baie dankie vir die werk, die moeite, die lang ure en dan seker die belangrikste; die mooi kombuis. Johan, ek het net soos verlede keer die projek geniet en ek sal enige dag weer saam met jou werk. Gerrit, baie dankie vir jou insette, tegemoetkoming met baie dinge en jou professionele hulp. Ek sal (en het) julle enige tyd aanbeveel vir verdere werk.

Duncan Higgs

20 May 2016

Again many thanks for the excellent work you did. Hannes was an absolute star. He paid such close attention to detail he was millimeter perfect. I am so impressed with you and your team's flexibility and communication. You always did what you said you would and when you said you would do it. I look forward to working with you in the future and would recommend you and your team for the great value for money and quality work that you do! Again many thanks!

Kobus Small

26 April 2016

Baie dankie vir die goeie werk en vriendelike diens.

Hannelie

18 March 2016

Baie dankie vir die werk wat julle gedoen het. Julle is loshande die beste span wat ons nog gebruik het! Ons hoop dat ons julle weer kan en mag gebruik in die toekoms.

Ntaoleng Manabile

17 March 2016

Everyone who saw the bathrooms is impressed, a big thank you to you, Riaan and his team.

Daniel

07 March 2016

Thank you for the good job that you completed for us, and on schedule too. We are pleased with the outcome of the renovations and will actually have the first occupant move into the new offices today.

Pieter

15 January 2016

Dankie vir die goeie werk wat julle gedoen het, ek is regtig impressed. Johan, jy het baie netjies gewerk, Thanks

Miguel

12 December 2015

I must let you know that it has been an absolute pleasure dealing with you during this project. The site manager, Riaan, has been calm and professional and his attention to detail is amazing. I'll gladly recommend your company after the experience I've had. Many thanks.

Corne

11 December 2015

Was 'n plesier om julle daar te he, badkamer lyk awesome.

Lana

15 November 2015

I must thank you for the professional work. I am very happy and I will recommend you to anybody.

Sunel

23 October 2015

Baie dankie vir julle werk! Ek en Wes sal beslis weer gebruik maak van julle dienste! Ons is baie tevrede met alles.

Leslie

16 October 2015

Thank you to you and your team for all the hard work and great job. You have exceeded expectations with both look and timeline. The bathroom looks great and my parents love it.

Charl

16 October 2015

Ek en Kirsten wil net baie dankie se vir julle diens. Ons sal verseker weer van julle gebruik maak in die toekoms.

Wynand

16 October 2015

Dankie was lekker om saam met julle te werk.

Patricia

23 April 2015

Always professional, always on time. I had no trouble whatsoever with the quality of work.

Jannie

04 November 2014

Excellent work! Well done!

Dhaya

10 September 2014

Renovation projects are never easy. Smarten made it that much easier for me. Thanks for all the adherence to my extra demands

Jerry

31 January 2014

We started as clients and parted as friends. Thanks to the Smarten team for excellent work!

Busi

05 December 2013

I will recommend Smarten Renovate to any of my friends any day.